![]() |
| Sussie se slaapplekkie! Moet nog die valletjies mooi uit stoom. |
![]() |
| Kobus hard aan die werk en vreeslik vies oor ek soos `n chinese tourist staan en fotos neem. |
![]() |
| Kattie het ook kom hand bysit, of eerder hooghartig die saak kom uitruik en toe met minagting weggeslenter:) |



No comments:
Post a Comment