Friday 22 June 2012

En nou blog Kobus ook!!!

Ek is so opgewonde! Na weke se nag aan Kobus om ook te blog het hy vanoggend die pen opgeneem of eerder die keybord nader getrek en begin skryf. Ek het hom met niks gehelp nie, hy het self sy blog gebou en begin tik. Well done babes!

Kliek hier om te lees:
http://www.dadsguidetoadoption.blogspot.com

No comments: